Ai baie dankie vir die info, ek het nog baie om te leer! Ek sal bietjie gaan oplees en dit toepas langs die dam.:fishnEk dink nie die afstand is so belangrink as die aas en op watter tyd van die week n mens gaan vis nie. Met ander woorde, hoeveel geraas en hengel druk is op die waters. En dan moet mens seker ook reg voer om die ou grotes te lok en die kleiner vis te vermy.
Hier is n nice topic oor feeding wat ek seker is n mens sal kan aanpas vir konvensioneel hengel:
http://sealine.co.za/view_topic.php?id=39960&forum_id=79
En natuurlik moet daar grotes in die dam wees voor mens hul kan vang hahaha!
Nice vis, maar daai pienk stok is net so nice!Laat weet dan kan ons sien of dit waar is. Loutjie se mens moet ma skerper ook gaan.
Meisie se PB van Komandodrift


Ek kort ernstig n trip na die water. Hoe langer hoe beter...