Lure Fishing

Tryfish

New member
More almal, ek het gehoor dat by die De Mond reservaat by Heuningsnes rivier mond vang die manne goeie vis met "plastieks"en lepels. Verdermeer ook dat die beste tyd met die draai van lag na hoogwater is? Ek wil graag daar gaan probeer maar sal graag van iemand wil hoor wat die area ken.
Enige "tips" sal hoog op prys gestel word.
 
Top