Hannes Kraft
New member
Hi Daar.
Ons weet almal dat lugdruk n groot rol speel as dit kom by hengel, maar is daar dalk iemand wat my meer raad kan gee rondom die beste lugdruk as dit kom by bass hengel.
Ek sal bly wees as iemand my kan help met die een.
Hengel Groete.
Hannes Kraft
:kaykak