LTB HELP

RVL

New member
More manne,:::S ek sien uit om bietjie saam julle te gesels, Bietjie hulp asb, die LTB is heeltemal nuut vir my, het so paar maande terug begin!! ek het meeste van die nitty gritty goed uit gesort maar ek sukkel nog baie met die kleinkies wat pla, hoe kan mens te werk gaan om die groter karpies se aandag te trek in plaas van die pikkerkies???????????
:wfish
 

RVL

New member
O.K kom ek "rephrase" `n bietjie,, het julle dalk vir my enige wenke vir voermaak, en aase?? ^^.. 

ons volgende Club komp is einde maart naby villiers,,

enige wenke sal hoog op prys gestel word ^^..
 
Middag RVL,

'n voormalige Protea hengelaar Eddie Sheppard het op 'n stadium oorgeslaan van oewerhengel na LTB. Hy het al sy hengel trips op sy web bladsy gesit en is redelik volledig. Kyk na http://fisheagle.homestead.com/

Kyk veral na sy "outings" in 2009 waneer hy ongeveer oorgeslaan het na LTB.

Groetnis
 

Gone.fishing4

New member
Hello RVL
I also want to start LTB angling when i Get a chance, i Live by Vaal Marina done the 3 spiesies at Loskop this Month and Cauge two Fish firsttime from Boat doing this type of fishing, how does the Club fishing Work?

Cheers :kaykak
 
Top