Hallo Daar, dit is my heel eerste vraag op sealine, en hoop dat die manne of vroue my kan help. By Loskopdam MP, hoe is die spesie karp vang situasie?, of byt die visse op tradisionele metodes? Paar tips ook op Barber, en die vloer struktuur, klipperig,modder ens.