losing a gallie and loooosing a Gallie

stinkmossel

Sealiner
So, halfway thru my afternoon session, I connect with a nice gallie, and. As I play her onto the reef I'm standing, unhooking the hook, I get knocked by a wave, slipping, and dropping the 45cm gallie back into the water.... NOOOOOooooooO!!! I saw a silver flash and took a dive after the fish, only to. Knock my shin "in sy tjops"...then 2 casts later I hook. Into a solid fish wich turned out to be a 51cm. Steenie,(tagged and released). After that I decided to try and reach the back rEefs and were in the action from the word go, getting another 2 gallies. So, all in all. Not a bad session...
 

Attachments

  • steenie.jpg
    steenie.jpg
    27.3 KB · Views: 595

kopstamp

Sealiner
ek weet nie wat is erger- dat jy die gallie verloor het nie of die stamp...
dink die gallie wen!

mooi steenie btw!
 

jaccil

Senior Member
Nee wat daai shin is nie te erg nie, ek het ook 'n paar lelike letsels - dit kom nou daarvan as mens nie die wond wat jy by die see opgedoen het weghou van die see af nie!

Die verlore galjoen, dis natuurlik 'n ander saak! Het jy ooit my verslag gelees oor wat laasjaar met my vriend Myburg op daai rif gebeur het? Hy het ook 'n galjoen so uit sy hande laat glip, maar die ding was glo veel groter! (Ek en Hannes het elk mooi galjoene gehad van 44.5cm en 46cm onderskeidelik, wat hy kon vergelyk met die ene wat weggeglip het...)
 

RINEX

Sealiner
jaccil wrote:
Nee wat daai shin is nie te erg nie, ek het ook 'n paar lelike letsels - dit kom nou daarvan as mens nie die wond wat jy by die see opgedoen het weghou van die see af nie!

Die verlore galjoen, dis natuurlik 'n ander saak! Het jy ooit my verslag gelees oor wat laasjaar met my vriend Myburg op daai rif gebeur het? Hy het ook 'n galjoen so uit sy hande laat glip, maar die ding was glo veel groter! (Ek en Hannes het elk mooi galjoene gehad van 44.5cm en 46cm onderskeidelik, wat hy kon vergelyk met die ene wat weggeglip het...)

Ek onthou daai dag soos gister Jaccil.Ek het 'n goeie distansie van julle af gestaan en gesien toe jou friend die vis aan het.Aan sy lyftaal kon ek sien dis 'n groot vis.Hy haal toe die masiewie Galjoen van die hoek af en paar sekondes later glip dit uit sy hande en weg.Ek kon die teleurstelling sien want ek het geweet dit was 'n mnr wat hy laat glip het.Nie 'n lekker gevoel nie.

:fswim
 

BigBen

Sealiner
rinex wrote:
stinkmossel wrote:
Ek onthou, ek het net op die rif. Regs van julle uitgestap... Bad bad bad..

Jy moet my wys waar jy daai Gallie verloor het asb,Ek sal Sondag revenge kom vat..lol

^^..

@ Rinex...Bai???? se riwwe sal jou seer maak bro.

En op daaiselfde rif verloor ek 4 moviese witstompe Vrydag...

@ Rean...die pak kry moet ons nou tot 'n einde bring bro. Ons het te veel vis wat spook by ons op daai riwwe en Winter het nog nie eens begin nie.:fbash:fbash
 

whalerider

Sealiner
mooi een Rean,ek dink daai is Benna se verdwaalde steenie wat hy so weggegooi het op daai spot !! Dit spook nou nog by hom ...lol   :fbash
 

Blaasop

Sealiner
Simpatie van hierdie kant af. Ek het nog NOOIT 'n vis gevang/gegryp/platgeduik wat op die rif loskom nie. Selfs al dryf hy vir 'n oomblik of twee op sy sy.

Deesdae kyk ek hulle net so agterna met 'n paar gepaste woorde.
 

Envor

Senior Member
So van vis verloor gepraat, het gisteroggend op die Harmony Park  riwwe in draai gaan maak, 2de gooi land in mooi cobbie, daarna is elke gooi vas, party ondermaat, los hulle vir in volgende keer, skielik tel in meneer my op, ek skat so 2.5kg, soos ek hom losmaak van die hoek, glip meneer uit my hand, gooi my lyf Joost, duik hom plat, slaag daarin om hom weer te kry, hy was  gisteraand se aand ete, het so paar stukkies vir volgende keer, het al op 1 dag 2 meneer geelbekke daar verloor...
 

DABONES

Banned
Hi Envor

I live in Strand and would like to explore the reefs at hormony park. Would like to join you guys sometime?

 

whats best tide to fish there?
 
Top