Probeer nog
Member
Hallo almal
Ek het onlangs vir my 'n Loomis&Franklin 13'6 Shockwave gekoop, my Diawa SL50SH daarop gesit.
Kan enige een van Sealine se experts vir my hulle gevoel gee oor die stok en daie katrol kombinasie asb.
thanks