looking for rifles

Fanie

Sealiner
Hang Bal,

Dit help nou nie jy word kwaad oor jy niks vang en nou wil jy die vis skiet nie :-D

Gewere is tans 'n groot probleem... lisensies word steeds nie uitgereik nie. Ons wag nou al maande en jare.
 
Nuwe aansoeke vat gladnie meer so lank nie.

Hangbal, gan na www.jaracal.com en dan klik jy heel onder om by die forum in te gan,ouens daar sal jou goeie raad ge. Weet daar word n remmington sendero 300winmag ge adviteer
 

Fanie

Sealiner
Armand steenkamp wrote:
Nuwe aansoeke vat gladnie meer so lank nie.
Miskien moet mens 'nie meer so lank nie' definieer.  My een pel wag al meer as 4 jaar en het nou al 'n twede keer oor aansoek gedoen, die ou heks wag al drie jaar.  My aansoek is nou al op pad 7 maande toe.

Hang bal, jy kan ook op die Gunsite forum gaan vra, klomp liberale sounekke wat net hulle eie opinies wil hoor, so sterkte.
 

Strepie

Sealiner
Fanie, is dit hernuwings of nuwe aansoeke. Ek het amper 4 jaar vir 'n hernuwing gewag maar weet van 'n hele paar manne wie se nuwe lisensies in minder as 6 maande afgehandel is.
 
Dis die hernuwings wat lank vat. Alle nuwe aansoeke kry voorkeur om op datum te kom.

Hier by ons vat n nuwa aansoek so 4maande. Weet van n klomp wat 8weke gevat het!!
 
Top