LOOKING FOR OPINION ON WAFT RODS

Ben REINERS

Sealiner
Staff member
A mate of mine bought himself a 3pce 13' Waft rod, light action, & showed it to me today. I was very impressed with the whole rod. It seems like a BRUTE !!

I have seen the specs wrt the rod , but would rather hear what the owners of these rods have to say wrt performance, quality etc.

Thks
 

hotrodding

New member
Hey Ben ...

I bought myself the Iron feather ultra light 13ft for edibles ... can throw a 5ounce comfortably into the deep and has so much back bone I am going to enjoy using it for the upcoming garrick season .... Rod is beautiful and pure quality, the bite detection is awesome .... needless to say I am already procuring the iron feather light  and will be changing all my rods over to the waft series.... just my 2c, but I don't think u will be dissapointed...

 

 
 

kevind0809

Sealiner
Howzit Ben

I fished the development nationals on the waft rods. I mostly used the Iron feather Medium. It is rated 5 to 7 ounce, but it throw a 8 ounce with ease. I was throwing big baits with 5 and 6oz sinkers.

I also used the light depending on where I am fishing. To me this is the best rod from the range (in my opinion.) I can throw 6oz with ease.

I picked up a 13.1kg spotty and had him on the bricks within minutes using the medium iron feather.

I also had the priveledge of fishing with the Pirate heavy, medium and light. I love these rods, but not the grip. I find that way to thick. The iron feather range to me is the rods I am going to be using in the future. They are sensitive to any bite, yet have plenty of backbone to handle most fish out there. It is one of those rods  that you can fish for hours with because of the grip and the weight of the rod. You will not believe me, but my mate threw the iron feather medium with a 8oz and a full wrapped makkie during the comp and the rod handle like nothing.

You will not go wrong trying out these rods. I know you will love it, just like the guys from the other provinces who felt and casted with mine.

Pm me and I will put you on to someone with regards to these rods.

Kevin
 

Ben REINERS

Sealiner
Staff member
Thks guys for opinion so far - I think my bud is growing a big head cause he is so chuffed with his WAFT :fbash:fbash

As long as its value for money.
 

Simen

Sealiner
Ben ek self hengel met Waft stokke.

4.6 0z vir dae wat ons swaar moet hengel en groot sinkers gooi om afstand te kry

6.8oz is my haai stok, gebruik net vir dit

Nou die stokke klink lig 4-6 en 6-8 maar ek dink dis persoonlik van die mees underrated stokke wat daar is.

toe die stokke Nam toe gekom het vir die eerste se toets is aan Spyker gese om met die 4-6oz, 'n 8oz te gooi, nou ja vandag nog gooi almal met hom 7 -8 oz sinkers

Die 6-8 selfde storie, ons gooi groot ase met min 8oz sinkers met hom

Die ligter stokke soos die shad, garrik, iron feather reeks, Pirate etc is almal ook dieselfde, hanteer swaarder gewigte gemaklik.

My persoonlike opinie, goeie stokke -- waarde vir geld
 

Simen

Sealiner
Exiled4Life wrote:
Simen is dit die waft met die century blanks die heel nuwes? Ek soek 'n haai stok

Die een wat ek het is defnitief nog die Century blank (omtrent12 tot 14mnde oud) ek sal moet jok as ek se die nuwes is ook.

Ek stel voor dat jy net vir Jusuf by WA bel en hom vra, ek wil nie vir jou verkeerde inligting gee nie.

Ek weet Nam - fish het ook erens 'n post oor die stok gemaak. Ek het 2 gekry met 'n bestelling waarvan hy een gevat het, en hy is baie in sy skik met die stok
 

BigBen

Sealiner
Held the 4-6oz which my neigbour bought 4 R2000.00

What a machine...What a finish.

What I liked was the beautiful bow of the entire rod to take the strain of a fish...Not just a tip bow...Fantastic.

Looks good, feels good and well priced 4 what I saw.

 

SOON ??
 

Exiled4Life

Senior Member
Ek en 'n pel wil elk 'n haai stok kry maar ons kry soveel antwoorde dat ons nie weet wat om te kry nie

Die nuwe wafts het daai snaakse grips ek wil net weet kan die 8oz net tot 8oz gooi of kan hy darm 'n bielie sinker gooi en 'n haai sleep
 

Simen

Sealiner
Exiled4Life wrote:
Ja dis die met die century blanks se hulle


nee wat daai grips pla niks, die "knoppe" le lekker tussen jou vingers en het my nog nooit gepla nie.

Sit hom bietjie in jou hand en jy voel nie regtig die "knoppe" nie

My garrick het so grip op, my haaistok net 'n gewone shrink grip.


Nie omdat ek een het nie, maar vir 'n haai stok is die great. Ek het 'n trini 40 op hom en skrik nie vir enige grootte aas wat ek moet gooi nie.

PM vir Nam-fish en kry sy opinie ook.
 

Exiled4Life

Senior Member
Ok laaste vraag voor dit hand uitruk lol

Die iron feather 8oz kom hy met flip down guides?
En met watse size sinker sal jy hom gooi as jy sou slide vir haaie of flat fish want dis wat ons gaan doen
 

Ben REINERS

Sealiner
Staff member
Hi Simen - baie dke vd positiewe kommentaar - ek trek my buddy se been elke keer as hy met my oor sy Waft stok chat. Ek is baie impressed met die stok.

Ek is verblydend om te hoor dat WAFT stokke sulke goeie terugvoer kry, want ek is juis opsoek na n meester haai stok v my DAIWA saltiga Hyper , en sal graag my geld wil invest op n kwaliteit stok.

Ek wil graag jou opinie vra - Vir my is dit n kwessie van elke persoon se eie opinie/keuse en wat hy dink v hom werk, of feite , hoe dit ook al sy - Ek glo dat die gebruik van n 15vt stok vir "sliding" of konvensionele hengel die sinker verder kan werp as met n standaard 14vt stok.
Dit hang natuurlik ook af van die individuele persoon se grootte/lengte , strand gradient en natuurlik baie ander faktore in.
Ek glo met die laai slag vd 15 vt stok , het n persoon dalk die ekstra lengte vir n beter resultaat of hoe ?

Ek onderskat glad nie die vermoe van enige korter stok nie , maar glo net dat al is dit 1-10 meter verder is , dit tog n verskil kan maak in distansie , wat soms bereik moet word as jy banke opsoek ens.

Kan jy asb. vir my die voor & nadele gee alvolgens jou opinie/ondervinding.

Groetnis

  
 

Simen

Sealiner
Exiled4Life wrote:
Ok laaste vraag voor dit hand uitruk lol

Die iron feather 8oz kom hy met flip down guides?
En met watse size sinker sal jy hom gooi as jy sou slide vir haaie of flat fish want dis wat ons gaan doen
8oz flip up guides??. nie seker nie, maar ek sal Jusuf vanaand bel en seker maak van die speks en dit dan post


Bietjie moeilike vraag want water speel baie keer 'n rol met die grootte van die sinker wat jy gooi.

1) sou die water kalm, geen erge strome of uitmatige swells he nie. sal ek die sinker gooi waarmee ek die beste afstand kry. In my geval sal dit dan die 8oz wees.

2) 'n sterk see en 'n 8oz gaan nie werk nie, skuif op tot so hoog as 12oz

Onthou in die geval praat jy van slide, jy sou in elk geval 12oz+ gegooi het as dit 'n gooi aas en 'n 8oz was.

So nou is aas nie deel van die gooi gewig nie, so die sinker gewig speel die hoofrol

 
 

Exiled4Life

Senior Member
So ek sal dan eerder 'n stok moet kry sos die blue marlin T53 hmg 13ft of 14ft wat tot 'n 10oz kan gooi ek wil een keer koop en kla koop wil kan 'n sinker ver gooi met die stok sodat ek kan slide van die strande af

So die waft is nie 'n opsie nie ek sal nou nie 'n aas van 4kg slide nie iets sos 'n hele choka of bonnie, shad of so
 

Simen

Sealiner
Ben REINERS wrote:
Hi Simen - baie dke vd positiewe kommentaar - ek trek my buddy se been elke keer as hy met my oor sy Waft stok chat. Ek is baie impressed met die stok.

Ek is verblydend om te hoor dat WAFT stokke sulke goeie terugvoer kry, want ek is juis opsoek na n meester haai stok v my DAIWA saltiga Hyper , en sal graag my geld wil invest op n kwaliteit stok.

Ek wil graag jou opinie vra - Vir my is dit n kwessie van elke persoon se eie opinie/keuse en wat hy dink v hom werk, of feite , hoe dit ook al sy - Ek glo dat die gebruik van n 15vt stok vir "sliding" of konvensionele hengel die sinker verder kan werp as met n standaard 14vt stok.
Dit hang natuurlik ook af van die individuele persoon se grootte/lengte , strand gradient en natuurlik baie ander faktore in.
Ek glo met die laai slag vd 15 vt stok , het n persoon dalk die ekstra lengte vir n beter resultaat of hoe ?

Ek onderskat glad nie die vermoe van enige korter stok nie , maar glo net dat al is dit 1-10 meter verder is , dit tog n verskil kan maak in distansie , wat soms bereik moet word as jy banke opsoek ens.

Kan jy asb. vir my die voor & nadele gee alvolgens jou opinie/ondervinding.

Groetnis

  

Ben stem saam in beide gevalle

1) die gooi hang van die persoon af - ja

2) gooi 'n lang stok verder as 'n korte -- ja.

Beide gevalle is die antwoord ja, mits albei geballanseerd is. Menende dat jy bv met'n 15vt stok verder sal gooi met 'n bv 6oz sinker as by 'n 8oz

En andersom. jy sal dalk weer verder gooi met 'n 14vt met 80z as met 'n 6oz.

Dit hang af van die bou van die stok, en absoluut van die ou agter die stuur.

Maar streng gesproke die lange gooi verder as die korte

Net as voorbeeld, my Nuwe seagrand stok, Armand gooi syne 'n myl met 'n 5oz, ek kry geen afstand as ek nie 'n 7oz gooi nie

selfde stok, verskillende gooi styl.

 
 

Exiled4Life

Senior Member
Simen ek het al gehoor van die seagrand stokke kan jy my asb meer vertel oor hulle en watter een jy voor stel in my geval?
 

Simen

Sealiner
Exiled4Life wrote:
So ek sal dan eerder 'n stok moet kry sos die blue marlin T53 hmg 13ft of 14ft wat tot 'n 10oz kan gooi ek wil een keer koop en kla koop wil kan 'n sinker ver gooi met die stok sodat ek kan slide van die strande af

So die waft is nie 'n opsie nie ek sal nou nie 'n aas van 4kg slide nie iets sos 'n hele choka of bonnie, shad of so

Nee glad nie, daar is nie fout met die waft nie, jy kan alles hierbo genoem doen met die stok

Wat ek probeer se is dat jy ook 'n 12 oz met die stok kan gooi (sinker allen), want jy gooi 'n sinker alleen.(nie 12os sinker + 'n aas op een slag nie.)

selfs die BM sal ek nie aanbeveel om bv 'n 10oz + 'n aas te gooi nie.

Beide bv 8oz gekombineer met 'n aas.

Beide van 8 tot 12 oz sinker sonder aas.
 
Top