Hi Daar.
Was toe by Loch Vaal gewees die naweek.Ons het by Aqualand gebly,baie naais plek.Daar is 4 woonstelletjies wat baie skoon en netjies is.Elke woontelletjie het 1 dubbel bed 2 enkelbeddens(bunk) en 'n sleeper couch.Die ou wat in beheer is van die plek is net so smart ou.Hulle Launch plek is ook baie naais en jy het onderdak parkering vir jou boot by hulle jetty.Julle kan gerus gaan kyk op hulle website.Die hengel was nie te bad nie ons het 5 tussen 1.5kg en 3kg gevang en 3 verloor waarvan een soos 'n trein getrek het.Julle weet mos die grote kom altyd weg,ha ha.Ons het net van 6uur tot 11uur gehengel Saterdag.Die wind het ons weg gewaai van 11uur af en my ankers wou nie hou in die wind nie.Ek sal ander ankers moet kry.Die boot het na 11 so erg geswaai en ek het geweet so gaan ons niks vang nie.Ek gaan defnitief hierdie water gereeld target ek het net so paar goedjies wat ek eers wil verander op my boot.Baie dankie vie almal se raad en hulp.Sal later foto's opsit wag net dat my vrou hulle vir my mail.
Groete.