LMAO

yacoob

Senior Member
JY IS SO KORT JOU HARE RYK SOOS VOETE





Jou naels is so lank jy krap die hele party om





Julle is so arm jou ma koop jou 'n check broek met net een blokkie op!





Jy's so dom jy koop nuwe tekkies maar jy maak net een lysie vas, ek vra jou

nou hoekom ... jy se op die box staan geskryf TAIWAN



Jou Oupa loop kaal bors in die huis rond, jou ouma se "hoeveel keer moetek

jou se gaan stryk daai fokken Skiper!"



jou ma is so skeel

sy gee haarself vuil kyke



AS JOU OUMA VOEL SY GAAN DOOD, GAAN SIT SY IN DIE LIVING ROOM



Jou ouma wil jou oupa spite, sy koop drie grandpa's, sy se "kyk ek is a

playa"





jou ore is soe klein,ons hoor hallo, jy hoor, hallo'tjie



Jy is so skeel as jy huil dan val jou trane op jou rug



Julle tv is so klein:

Ons kyk Jaws julle kyk Tuna



Jy werk by die malhuis...jy kry befokte wages



Jou ouma het drie grand-pa's...

sy gooi twee weg .. sy sing , "dont wanna be a playa no more"
 
Top