Line cutter

Jake the Snake

New member
Hi Guys

Does anybody know where i can get a line cutting sinker form?

for those people who doesn't know what it is, its a sinker with blades in to clean out an cutt away any line ext that might be in the water in front of you.

:SSS
 

Waldok

Senior Member
Ek dink ek het van hulle al by WAFT gesien, maar dit is n entjie van jou af. Hulle is nogals duur ook.
 
Vir die afgelope SA's het ons span bestuurder vir ons elkeen 'n line cutter gemaak. Weet hy het spesifieke lemme gebruik wat hy in 'n 3oz see sinker (pear-shape) vas gegiet het. Kan net nie onthou watse lemme hy gebruik het nie.

Moet die sinker gooi met dikker lyn of braid, want as daai sinker aan 'n tak of stompie gaan vashaak is dit koebaai meraai
 

Jake the Snake

New member
Ok thank ek sal bietjie by hulle gan kyk.

@ JPS : Ja nee sal dit def doen. Nee ek soek net so `n sinker dat as ek sien daar is 'n helse lot lyn in die water voor my dat ek dit sinker kan gooi en my pad kan oop sny voor my.

Het by die SA's gebeur dat ek seker 25 vis verloor het agv lyne wat voor my in die water was.
 
Top