Lilly Pads - Where in Gauteng and surrounding areas ?

Obsessed

New member
Hi all, I am new to bass fishing and new to the "inland" and relocated from the coast to PTA. I am mainly a saltwater fisherman, but the bass bug has bitten me.

I am mostly interested in fishing for Bass with frogs and accordingly ( I realize the season is not neccessarily right at the moment ) I want to know from anyone who is willing to give advice :

Which dams hold lily pads, where the dam is relatively healthy with a good population of Bass ? 

 
 

HennieS

Senior Member
Obsessed

Is there any particular reason why you looking for lilly pads?

You will find lilly pads in Vaal River, Rus De Winter mostly. You mention you a frog fanatic, you will have a lot of success fishing the grass beds in the Gauteng dams. You bring the frog accross a grass bed over a pocket you better hold on, most of the dams have grass. RDW, Bronkies, Witbank.

:wfish
 

Obsessed

New member
Hi HennieS.

Baie dankie vir die info ::S

 

Ek het n klein rubber duck met elektriese motor. bietjie skrikkerig vir die groter damme met krokenosters, natuurlik is die afstand ook n issue i.t.v battery lewe.

Kan jy dalk meer spesifiek wees ivm waar ek moet stop wat naaste sal wees aan die pads / gras ? & watse plek jy sal voor gaan ?

 
 

HennieS

Senior Member
Obsessed

Ek dink RDW sal jou beste opsie wees, daar kan jy 5m van die launch af hengel en daar is orals gras in die dam. Yes daar is kroks maar moet hulle nie pla nie en hulle sal jou nie pla nie, moet ook nie onnodig swem nie!

Langs die launch is daar a sloep aan die regter kant, gewoonlik redelik produktief veral op die punt. Jy behoort omtrent die hele hoof dam te kan hengel met n battery motor. As jy links gaan na die damwal kant kry jy baie sloepies met gras banke en lilly pads. Regs van die damwal is n keurwal wat die water gewoonlik oorloop die omgewing is ook baie goed. Regs van die keurwal sal jy n sloep sien wat redelik diep in loop, die regter punt van die sloep is gewoonlik goed en die gras loop ver uit onder die water. Jy sal baie ander plekke sien wat mooi lyk meer as genoeg hengel plek.

RDW raak warm en as die son hoog is dan gaan die vis dieper le, so maak maar seker jy vat jou flukes, brush hogs en senko's saam!
 

HennieS

Senior Member
Obsessed

PM my jou e-mail address dan stuur ek jou n artikel wat ek geskryf het oor gras hengel, baie gebaseer op RDW.
 

Herman Nel

Senior Member
...dis nou wanneer jy sê "wish I was there..." kom gerus Laeveld toe, hier is baie lelies!

groete

Herman
 

Attachments

  • TULLOH FARM DAM 004.jpg
    TULLOH FARM DAM 004.jpg
    34.7 KB · Views: 129

Obsessed

New member
To Herman : 'Hooooowwwwwwwlllll !!!! ' :fst:

 

Ja nee kyk.... Ek sal maar die foto vir my paddas wys ! ha ha
 

Herman Nel

Senior Member
Even more reason, to move here... remember this one, caught from the side, between the lillies in the background 15 Aug 2007...4,2 kgs...think how big his boeties and sussies are by this time!

Herman
 

Attachments

  • fgdfgd 043.JPG
    fgdfgd 043.JPG
    67.6 KB · Views: 122

Herman Nel

Senior Member
Just to spoil your weekend even further, imagine pulling a spro frog over this!
 

Attachments

  • komati riveir 13 des 2004 008.jpg
    komati riveir 13 des 2004 008.jpg
    48.9 KB · Views: 123
HERMAN JY'S 'N SIEK MENS...... Baie baie siek.

I mean really, obsessed has to work, me too, gotta drive home and go past the N4 and go and mow the lawn 2morrow, finish some lures and come back to work on tuesday going past the N4 again.....

YOU'RE A SICK PUPPY, Hope you at least feel a bit ashamed showing us them pics this time of a friday afternoon, I now feel ever so slightly :puke:cry1:(:?
 

Obsessed

New member
Ja nee kyk.

 

Ek sal omtrent my linker klinker gee om by daardie plek (Nico Engels dam wal)

n paar paddas the laat swem !!!! :ssswim:
 

Herman Nel

Senior Member
Very very sick indeed...4,5 kgs caught by me 14 August 2008 same dam also from the side... ...also note the lillies in the background...

Lekker weekend.....WHOOOOHAHAHAHA!
 

Attachments

  • bass 4.JPG
    bass 4.JPG
    8.7 KB · Views: 114
Top