Light tackle fun

HP

Senior Member
Thanks, catching a fish on an artificial is far more satisfying than getting one on bait (for me personally). Catch and release is what we are all about, but we do keep the odd one for the braai...

Very excited for this weekend!
 

Dafishking

Senior Member
Mooi visse op ligte gerei ek gaan sommer vanmiddag klein stok en katrol aanskaf sal in witsand wees vanaf 7 tot 17maart. Wat sè soort minow's is die beste om te kry en wat se size.
 

HP

Senior Member
@ Dafishking

Wat vir ons persoonlik nog die beste gewerk het is "olive" kleur met n effense blink in die son en dan as dit donkerder raak of bewolk is werk n donkerder / soliede  kleur soos pers of wit die beste. Die grootte minnows wat ons gebruik is gewoonlik so "5inch". Ons gebruik net McArthy en Berkley minnows, maar ek is seker meeste sal werk...
 

Dafishking

Senior Member
dankie hp ek het vir my solank die 4 inch olive/pearl jerk minnow en die 5inch red mullet paddle tail gekry altwee is van mcarthy sal maar kyk om nog te kry watse groote jigheads gebruik mens die goed is nogal duur.
 

HP

Senior Member
@Dafisking

Ek verkies om met ligter jigheads te hengel. Niks swaarder as n 1/4 ounce nie. Dit verseker dat die minnow nog n realistiese aksie kan hê en ook nie heeltyd aan die bodem vashaak nie. Maar weereens is dit maar persoonlike keuse. Ek gebruik 6lbs braid om die ligte jigheads vêr te kan gooi. Daai olive kleur minnows is dodelik vir die leervisse en hulle is vollop op die oomblik. Die rooi paddle tails kan jy lekker stadig in bring vir die kobbies.
 

HP

Senior Member
So we where there the last weekend in Feb again... made some great catches on artificials. Will put up the report & pics as soon as I get some time!
 

Boel

New member
En die Pa gee nie om om te werk as die seuns so lekker visvang. Well done chaps en Ma se ook so !
 
Top