Hi boepens, nice 2 bags daar jong ... 
Ek kom kuier in EL volgende week van donderdag die 2de af tot die volgende maandag die 6de vir besigheid. Miskien moet ek maar 'n stok en 'n katrol in die tas gooi en saam kom vang jong. Een van daai raggies het nog my nommer op, ek kan dit sommer voel ... :spite