Lekker visvang op die vaal rivier

HAGAR :)

Senior Member
Hi Almal.

 

Gedink ek sal n paar fotos oplaai van n visvan trip op die vaal naby parys.

 

Bet sodat almal weet. al die vis is terug water to na die fotos.

Ek mag dalk nognie heeltemal oorgeslaan het spec angling to nie, maar ek kyk wel na die vis.

Die vis se wonde en scales wat velore gegaan het is met antiseptic behandel.

De vis is geskep met n knotless landing net, en geweeg in n sling.

Het ongelukkig my landing mat die aand voor die tyd verloor as gevolg van n storm, maar het alles in my vermoe gedoen om mooi na die vis te kyk.

 

Al die vis is gevang op n rietvlei glei strop, met ertwurm, supercast plain bom gemeng met peunut voer, met lemon time op die bol. geen ander kombinasies het enige karp opgelewer nie.

dit was 8 grade in die aande, 22 deur nie dag met n lastige windjie en bewolk.

 

Groete

 

Arnold.

 

My friend with his first ever carp. 5.8kg
 

Attachments

  • leshawn 5.5  carp.jpg
    leshawn 5.5 carp.jpg
    52.7 KB · Views: 120

HAGAR :)

Senior Member
Thanks gerard.

 

N mooi 7.5kg vroeg oggend gevang. heeltemal te vroeg lol.

 

 
 

Attachments

  • 7.5 carp 3.jpg
    7.5 carp 3.jpg
    29.4 KB · Views: 122

HAGAR :)

Senior Member
N mooi 8.2kg wat ek die middag voor ons terug huistoe keur gevang het.
 

Attachments

  • 8.2 carp 1.jpg
    8.2 carp 1.jpg
    49.9 KB · Views: 121

HAGAR :)

Senior Member
En laaste n mooi 3.2Kg muddy.

en dit is die jong dame se vis. ek het net die stok vas gehou.

 

Hagar
 

Attachments

  • 3.2 muddie 2.jpg
    3.2 muddie 2.jpg
    55.7 KB · Views: 119
Top