lekker slaap

Smash

Senior Member
Lekker slaap om die wêreld:
 
HOLLAND: Goeden nagt
 
AUSTRALIE: Night Mate
 
USA: Goodnite
 
DUITSLAND: Släfin si wöl
 
SUID AFRIKA: Is die deure gesluit, die vensters toegemaak,die kar ingetrek
en die alarm geaktiveer? Is die Rotweilers gebêre en veilig?
Lekker slaap, moenie worry nie, Eskom sal die ligte afsit!
 
Top