LeonievdBerg
New member
Hi julle almal dis weer heerlike visvang weer, kom maak n draai by Leeupan dam. dis naby Secunda natuurlik is julle welkom om te kom help gras skoon maak wat n heerlike tydverdryf.

julle weet nie wat julle mis nie. flouties bunspice en bloekom werk so kom en geniet. Ek le daar rond elke naweek.
julle weet nie wat julle mis nie. flouties bunspice en bloekom werk so kom en geniet. Ek le daar rond elke naweek.