leeu en hasie

Schalkgrobler

New member
'n Leeu en n hasie ontdek 'n genie en hy se hulle
kan elk 3 wense kry...die leeu wens dat al die
leeus in die bos wyfies is behalwe hy!die hasie
wens hy het n bike helmet..die leeu dink vir
homself stupid hasie mors sy wense!Leeu wens al
die leeus in die bos langsaan is ook wyfies...Hasie
wens vir 'n bike!..Leeu kyk hom snaaks uit en
wens dat al die leeus in die wereld wyfies is
behalwe hy...hasie start sy bike en ry weg en
skreeu ek wens die leeu is gay
 
Top