Leerling boek

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
Nickie Lourens se boek was baie interressant.

maar dit is n bietjie outdated in sekere opsigte.
die basics bly dieselfde.

daar is geen boek wat vir jou die kennis kan gee, wat tyd langs die water vir jou kan gee nie.

so, lees maar baie op alles oor wat jy kan kry.

en dan.….gaan sit jy langs die water en leer verder.
dit neem ongelukkig baie tyd op...en kos baie geld.

jy kan natuurlik ook betaal om op hengel trips te gaan saam met guides...maar.

as jy basies geen kennis het nie, gaan hulle jou n klomp kennis deel maar dit gaan vir jou jargin wees.

sterkte
 

RossouwCw

New member
Dankie baie. Ek wil volgende jaar feb gaan visvang in die wes kaap. Gaan in mossel baai bly. Het julle dalk raad, tips en tricks.
 

Houtarm

Moderator
RossouwCw wrote:
Dankie baie. Ek wil volgende jaar feb gaan visvang in die wes kaap. Gaan in mossel baai bly. Het julle dalk raad, tips en tricks.

As jy inligting oor Mosselbaai nodig het stel ek voor jy maak 'n nuwe "topic", want nie almal wat kennis dra oor die area gaan noodwendig hierdie topic oopmaak nie.

Maar soek eers bietjie wat daar reeds op Sealine is:

https://www.google.co.za/search?q=mosselbaai+fishing+sealine&oq=mosselbaai+fishing+sealine&aqs=chrome..69i57.11886j0j7&sourceid=chrome&ie=UTF-8

'n Ander boek van Nicky Louwrens is "Hengelpret van Witsand tot Plet", kan ook dalk help.

_seal1_
 
Top