Lee brandewyn bottel

@Last

Member
'n Toyota word nooit ge-recover nie! Het al baie gesien hoe 'n Toyota 'n ander voertuig stoot met 'n tou?
 

@Last

Member
Hy het net sy nuwe snorkel getoets! Sou heel moontlik die bakkie daar uitgery het, maar toe short die imobilizer remote batterye! Plaas hy Eveready's in gehad het:fbash
 
Ek weet nie veel van bote af nie, maar ek sit en wonder aandagtig.....
As die bakkie se neus in die water is, hoe wou die ou DAAI boot launch?
 

Mike Smith

Sealiner
JustPlainSHARK wrote:
Ek weet nie veel van bote af nie, maar ek sit en wonder aandagtig.....
As die bakkie se neus in die water is, hoe wou die ou DAAI boot launch?
Hulle het die boot tot op die ramp getrek en net voordat hulle sou omdraai om die trailer in die water te stoot, toe besluit Koos hy smaak 'n dop! Met die gewoel en gewaai om die bottel te soek het die hand rem losgekom en daar sit hulle nou letterlik knie diep!
 
Top