Kan iemand my se waar die plek op die vaal dam is was uit genooi om daar te vang die naweek? wat werk daar? Help asb?