Dankie! Jip, hulle is by spawn.Pragtige vis. Well done!!
Ek neem aan julle Bass is naby spawn, as ek so na die kondisie kyk.
Watse gerei gebruik jy om hulle deur daai gras te sleep.
Hey Nembwe. Ek weet nie hoe voel die JM 7"2 nie maar ek is baie tevrede met die Veritas (7'6 MHF). Het hom 2 jaar terug gekoop vir 'n trip Seychelles toe en daar het ek hom goed laat werk met baie klein Tuna's ens. Vir die paddas werk hy baie goed en die xtra bietjie lengte help. Lekker 'backbone' maar ook 'n sensitiewe stok.hey Jovis hoe vind jy daai veritas? het al na hulle gekyk en is juis opsoek na n nuwe stok om my forgs meer te gooi. Het vir n heele tyd n johny morris 7.2 gebruik ma hy is so bietjie te styf na my sin.