Hoop iemand kan my reghelp , ons het nou al n paar keer na Langebaan toe gegaan en ek kan sweer as daar in die nag phosphor in die water is dan byt die vis nie.Is daar waarheid aan dit of is dit maar net toevallig dat ek niks vis kry met phosphor in die water?
Dalk het iemand op sealine dieselfde ondervinding al gehad?
groete
Dalk het iemand op sealine dieselfde ondervinding al gehad?
groete