Bossies
0ns was gisteraand by langebaan ons het weg van die mond af gevang na die karavaan park se kant toe. Ons was heel wat skerp, dit lyk my iets wil daar aangaan, ek het n bronsie en n mooi gulley shark plus n cow shark getrek. man was dit pret. Ons het iets aangevang met die aas maar voor ek jou vertel wil ek dit eers weer gaan probeer en sien of dit regtig n verskil maak