Pierre Swiegers
New member
Die vorige twee kere wat ek op die baan was en ek net 'n klipvis en klein stompies gevang het het my bietjie afgeskrik om gou weer daar 'n draai te maak. Dit is hoofsaaklik omdat ek nie geweet het wanneer om watter vis te teiken nie. Om vooraf 'n idee in jou agterkop te he van watter vis met watter aas op watter plek in watter gety en tyd van die dag jy moet teiken maak 'n reuse verskil.
Oom Daisy, die baan sien my gou weer.
Baie dankie!
Oom Daisy, die baan sien my gou weer.
Baie dankie!