Goeiemore Manne, ok, ek het nou die aasboot aangeskaf en beplan om dit more vir die eerste keer uit te toets by UJ's.
Ek beplan om 'n gewone rietvlei strop te gebruik met 'n glysinker waarom ek dan my grondvoer sal vaspak.
Wat ek egter wil uitvind is of mens jou aas presentation moet verander aangesien die lyne dieper gaan le, sal mens byvoorbeld meer mielies laai of groter aas of meer floaties of sal mens die aas dieselfde hou as wanneer mens bolgooi.
Jul insette sal waardeer word.