hey there any tips/advice for competitive angling at kwaggas this time of year?
B Babervanger New member May 8, 2012 #1 hey there any tips/advice for competitive angling at kwaggas this time of year?
L LeonK Member May 8, 2012 #4 ek dink nie aas gaan die probleem wees nie, maar die pen wat jy trek. in watter sone sit jy saterdag?
ek dink nie aas gaan die probleem wees nie, maar die pen wat jy trek. in watter sone sit jy saterdag?
L LeonK Member May 8, 2012 #6 ek sal in a sone wees so ons kan saam mekaar sit en jammer kry. lol jy gaan daai sandbank voor jou he om mee te werk. hengel jy brandvlei of kwaggas want sover ek verstaan is dit brandvlei.
ek sal in a sone wees so ons kan saam mekaar sit en jammer kry. lol jy gaan daai sandbank voor jou he om mee te werk. hengel jy brandvlei of kwaggas want sover ek verstaan is dit brandvlei.
B Babervanger New member May 8, 2012 #7 Van wat ek verstaan is premiers by brandvlei en presidents by kwaggas, ek vang presidents so gelukig is ek gespaar van brandvlei vir die een! Haha
Van wat ek verstaan is premiers by brandvlei en presidents by kwaggas, ek vang presidents so gelukig is ek gespaar van brandvlei vir die een! Haha
L LeonK Member May 8, 2012 #8 jy kan bly wees b sone by kwaggas is goeie water. hengel tussen 80 en 120m fx/duiwelsdrek/cinnamon/banjo/tcp/almond is van die dips wat jou vis sal gee. jy hengel teen een van ons spanne so ek kan nou nie alles gee nie..LOL sterkte
jy kan bly wees b sone by kwaggas is goeie water. hengel tussen 80 en 120m fx/duiwelsdrek/cinnamon/banjo/tcp/almond is van die dips wat jou vis sal gee. jy hengel teen een van ons spanne so ek kan nou nie alles gee nie..LOL sterkte
B Babervanger New member May 8, 2012 #9 Haha ja julle manne is tog die kompetiesie! Maar dankie enelkgeval en sterkte met daai droewige ou brandvlei dam!
Haha ja julle manne is tog die kompetiesie! Maar dankie enelkgeval en sterkte met daai droewige ou brandvlei dam!
L LeonK Member May 13, 2012 #10 baber hoe het dit toe gegaan? jammer, ek het toe uitgevind dat ons ander span eers die naweek by brandvlei hengel.
baber hoe het dit toe gegaan? jammer, ek het toe uitgevind dat ons ander span eers die naweek by brandvlei hengel.