Naand Kerels
Ek het tyd terug Bass gevang in die "Fridanhau Dam", Namibie. Goeie vangste!
Daar was groot en taamlike baie Kurpers wat ons gewaar het, meestal so op hule neste, dit was Desember tyd. Die Kurpers wou glad nie byt nie, ons het die kunsaas teen hulle neuse verby getrek, maar hulle draai net weg of skrik. Die water was taamlik skoon, maar ons het nou wel nie erdwurm gebruik nie, wat blykbaar die troefkaart is daar.
Wat stel julle voor...of byt die kurper nie as hulle broei nie??
Groetnis