Hey Nico
Dankie vir die inligting ek sien jy is ook 'n Ligvegas inwoner, ek neem aan jy is dan Afrikaans.
Ek sal graag die naweek daar wil kamp maar wil nie onodige kanse vat met veiligheid nie. Bly om te hoor daar kom goeie bass uit, wil verseker daar gaan vang voor die einde van die seisoen, ek het Swartruggens dam ook oorweeg maar kan nie tussen die twee besluit nie dink net Disaneng het dalk beter verskeidenheid en ek hoor Swartruggens is maar stil deur die dag.