Kunsaas en dropshot

gr

New member
Hallo alamal,

Ek gaan teen Jan/Feb in die Swakopmund en Walvisbaai area wees vir 'n week of wat. Gaan dit die moeite werd wees om kunsaas (lepels, bucktail, poppers ens) en dropshot gerei saam te vat?

Ek het ligte gerei (8vt stok en 'n 5000 Shimano Sahara met 20lb braid).

Enige raad of inligting is welkom asseblief. Ek kon nie in die forums iets raaklees oor hierdie spesifieke onderwerp nie.

Groete
 
Top