jou ge-PM...
J JustPlainSHARK Sealiner Aug 13, 2011 #22 Geluk met die 1ste plek:first Waldo het n Juana spray dip waarvoor hy lief is. Potent goete daai.
L LeonK Member Aug 15, 2011 #23 baie geluk nurato dis nou een van die vaaldan oewers waarvoor ek rerig skrikkerig is. mielies maak nogals sin daar agv van die groot mielielande agter n mens. as dit reen spoel al daai dinge in die water in wat dan deel uitmaak van natuurlike ase.
baie geluk nurato dis nou een van die vaaldan oewers waarvoor ek rerig skrikkerig is. mielies maak nogals sin daar agv van die groot mielielande agter n mens. as dit reen spoel al daai dinge in die water in wat dan deel uitmaak van natuurlike ase.
H henry joubert New member Nov 22, 2012 #24 asb se my wa daai dam is ek soek plekkie in pretoria om carp tevang asb