Ek het jare gelede by 'n plaas aan die Kalkfontein dam naby Jagersfontein visgevang. Naam van die plaas Kraaipoort. Mens het sommer by die plaas aangegaan om vir jou tydjie te betaal en dan die veld ingeslaan oppad water toe.
Het iemand onlangs daar gaan hengel? Kan mens nog? Enige vars inligting sal hoog op prys gestel word....
Het iemand onlangs daar gaan hengel? Kan mens nog? Enige vars inligting sal hoog op prys gestel word....