Koppies

Brakkanjan

Senior Member
Wat 'n great naweek_vertrek ongeveer 15:30 van Sasolburg af en daar aangekom was die weer nog mooi. Slaan kamp op en kry my toerusting reg, volgende oggend 'n Social Comp saam hol en katrol.

Ek het net ingegooi toe steek die weer op en die wind waai so kwaai ek moet my en Thinus se tent met stormtoue vasmaak.

Die volgende oggend het ons regtig goeie weer gehad.
 

Attachments

  • IMG00529-20120310-1119.jpg
    IMG00529-20120310-1119.jpg
    75.2 KB · Views: 183

Brakkanjan

Senior Member
Thinus het die volgende oggend sy Baber gekry - Ek dink hy was omtrent 0.2 of 0.3kg.

Gevang op 'n Muddy Red pit en baie molasse op die bol. Sy afstand was ongeveer 20meter
 

Attachments

  • S5002842.JPG
    S5002842.JPG
    54.2 KB · Views: 179

Brakkanjan

Senior Member
Saterdag aand-toe raak ek ook rustig. Baberstok in en net een Karp stok. Die vis het baie beter gebyt in die aand as in die dag. Ek kon tydens die Social Comp saam Hol en Katrol club net een vis weeg-1,3 KG.

Later die middig en aand toe loop die vis mooi. Ongelukkig het ek 'n groot vis verloor-ongeveer 5 of 6kg. Breek my XX 7LBS lyn amper op die oewer.

Defnitief vir my het die volgende geure uitgestaan:

  1. Almond Supreme[/*]
  2. Ox Blood[/*]
  3. FX[/*]
  4. Algar[/*]
  5. Banjo[/*]
  6. TCP
[/*]
Voer: Ek het Lemmetjies voer gebruik saam met so bietjie The Original se fyn voer.

Hoekaas: Pitte met lang deeg backing, dik slangwurms met deeg backing, floats met deeg backing.Plain deeg op die hoek.

Leader: .4mm XX Green
 

Attachments

  • IMG00535-20120310-1826.jpg
    IMG00535-20120310-1826.jpg
    40.7 KB · Views: 180

Brakkanjan

Senior Member
Hier is my baber-aas. Lekker groot shad hoek deur die bek en n nommer 8 hoek aan die kant.

Aas is ongeveer 150m ingeneem met n kanoe en ek het ongelukkig nie een van daai Koppies monsters gevang nie.
 

Attachments

  • IMG00532-20120310-1426.jpg
    IMG00532-20120310-1426.jpg
    72.3 KB · Views: 179

Unlimited

Sealiner
bruggie... vir 1 of ander rede is die babers orals die seisoen maar stil... het geen idee hoekom nie, of dalk is dit maar net wanneer ek gaan vang... hehe
 

HennieG

New member
Well done Koos, kan sien jule het dit geniet.::S

 

Ons moet nog praat oor daai social in Mei....

 

groete

HennieG
 
Top