Koppies- Wildbewaaring

Douman

New member
More almal,

Ek gaan Koppies toe hierdie naweek aan die wildbewaaring kant, wil weet waar is die beste spots en wat werk lekker daar.

 

Dankie.
 

Bruggie

Sealiner
Hi Doouman,

Koppies is een van my gunstellinge!!!

Die beste aas vir my gewoonlik( Wel altyd) is Skoon wit degie op altwee hoeke gedoop in Vatikaki en Tjop - Tjop.Dit is gewoonlik baie gevaarlike aas daar!

Sê gou vir my, gaan julle in gooi of gebruik julle dalk n kanoe of Aasboot?

Ek sit gewoonlik ook aan die regering kant, maar woord is hulle het daardie kant toe gemaak....?
 

Naruto

Sealiner
Jy kan ook altyd n mielie probeer. DIp die onderste hoek en helfde van jou bol in molasse.

Wat ook al vir ons gewerk het daar is Stevenson se Mosquito Larva floaties saam n deeg backing. Bunspice en FX op die bol.

Vat erdwurm(springwurm) ook saam. n Tros per hoek werk lekker vir baber en karp sal hom ook vat. Sit n viskop uit vir baber. Daar is monsters daar.
 
Top