Koppies Dam

Bigdan

New member
Hi Guys

Seing that you were all at Koppies for the social you had what tips can you give me as we are going there middle June.

Thanks
:ifishin:ifishin
 

pringle

Sealiner
Hi there!

We have a farm next to Koppies dam and so i fish there fairly often, stocked our farm dam with enough fish on my first time fishing the dam so theres alot of fish, only thing i fish there in the winter is worms and a float dipped in cherry(worms and all). Your doughs and mielies will produce but not at the same rate as the worms. Preferably kariba worms.

Fishing worms in summer at Koppies will almost always produce barbel after barbel but the carp take over in the winter months. Fish deep with some sort of bomb holder that rises, like the orange darts as theres ALOT of old line in the water and its everywhere.

And it is going to be COOOLD! had skin peel off my hands from the wind chill, cooldrinks freeze inside the camper and chips for the otterts, they love chowing your nets, even if they just smell of fish. If you have a fish die in your holding net or have a carp head leave it on the bank and the otters chow that instead.
 

Bruggie

Sealiner
I fish Koppies alot, but in summer. I have never been there in Winter. But like Naruto said, mielies and mollasses. Werk gewoonlik in die winter.Try Honey as well.
 

Jafta1

Senior Member
In die winter werk sterk geure baie goed by Koppies. Beste vir my was kariba wurms, klein degie of bruin broodjie agter op die steel van die hoek en dan TCP, amandel of bloekom. Geel florousien op die ase werk ook goed. As die wind van voor af waai het ek 'n vaaldam stop (kort hoekstroppies en lang sinker strop) met groot sinker gebruik en hom so ver as moontlik teen die wind ingegooi. Dan stywe lyn getrek en klein polisie man aangesit. Die vis drop hom dan net in die water of vat en loop met die katrol. Moet in die winter nie te veel voer in Koppies want dit laat jou byt tempo baie afneem as daar te veel voer in die water is. Ek het vreeslike groot muddies en babers al in die winter in Koppies gevang. Daar is ook baie groot geelvisse in Koppies en het ek meeste sukses gehad met krieke deur die dag op so 40 m. Ek dink die water is dan warmer teen die kant en die geelvis wei dan nader aan die oewer. Vir karpe is afstand in die dag die beste maar in die aand is hulle nader aan die oewer. Wees verseker dat dit m*er koud word langs Koppies dus vat genoeg hout saam vir 'n vuurtjie om jou hande warm te hou!
 

Brakkanjan

Senior Member
"Dan the Man" ek het self nog nie Koppies gehengel in die winter nie, toe ek hom wel meer in die verlede gehengel het (Somer) was my beste kombinasie Molasse en Banjo, alles geskud in custard-poeier. Probeer hom, jy is dalk gelukkig.

Gedurende die Social het die groter karpe regtig baie diep uitgekom, jy sal dalk gedurende die winter ook maksimum moet cast om karp te kry.

Bruggie het my een lyn met sy bootjie uitgevat, ek het 'n groot bom opgehad met baie almond supreme en honey dink ek. Goeie run gehad later die dag, maar ongelukkig het ek die vis mis gestrike.
 
Top