Kook van rou mielies?

BoikieLouw

New member
Ek het n 5kg sak rou,gewone,harde,"hoendervoer" mielies gekoop en ek wil dit kook en voerplek maak.Hoe lank moet ek dit kook en met hoeveel water en hoe werk die kook besigheid??Ek wil ook nie al 5kg kook nie net so 2.5kg so help my asb!

Dankie
 
lourenslouw

New member
hi

wat ek gewoonlik doen is maak dit toe onder die water en lat dit soak vir so 24 uur. voeg kort kort water by solat die mielies die heeltyd onder die water bly.

ek kook dan die mielies in die selfde water met bietjie sout vir so uur tot dit lekker uitgeswel is en nie meer te hard is nie.
 
Top