Kondensmelk Dips

Wernerbloem

New member
1 Blik kondense melk
1 pakkie caramel puding
1 eetlepel vannila essence
100-250 ml versiersuiker

Dip-Ball&All"[/b] (andrew)
Iets wat ook goed werk is:
100ml heuning,
100ml glukose,
100ml kondensmelk,
6 moirs strawberry
Als saamgemeng word en word 1 teelepel rooi floro gevoeg om ‘n pienkerige kleur te gee, dip ball & all
 [/b]
Harties Dip[/b][/b]
1 blik kondensmelk
50 ml bloekom olie
10 ml naeltjie


::S
 
Top