Goeie dag manne.
Ek wil vrae dat ons so bietjie van daai goed met mekaar deel wat die ander mense nooit van hoor nie.
Soos om jou voor pre loaded stroppe met amandel en suiker water in n sproei bottel die bolle kan klam te hou tewyl jy vir die vis wag om te byt deur hul net so van tyd tot tyd te sproei.
So kom ons help mekaar en die gewone ou om ook iets nuuts te leer.
Dankie by voorbaat.