Kom ons bespreuk biekie bollies. Eke sal graag w

Kom ons bespreuk biekie bollies.
Eke sal graag wil weet watser boilies julle sou verkies om mee te fish ? En wat julle sou se is die top 5 beste boilies in die wereld ? En dan nog hoe om hulle te kry ? :ifishin
 

Bambi

Sealiner
different strokes for differant okes...

as mens nie al die boilies in die wereld ordentelik gefish het nie, kan jy nie regtig se wat is die top 5 boilies nie.

anyway, GT vir my!
 

Bankstick

Sealiner
I usually fish 2 different makes of boilie every year - one for summer and one for winter tho' they can be used throughout the year and I stick with it.

Home made !!!
 

kaboem

Sealiner
I am not your avid boilie fisherman, however since i have been fishing Boilies i have been using GT the last few months.

I have only used GT and that has been building my confidence nicely as we have caught fish on them everytime we use them...

Getting hold of them is even easier than using them, simply go on to the GT website and place the order online, pay for them and they get delivered to your door. They cheaper and easier to come by and NEVER out of stock, and if they work why use anything else???

Of hoe? :::S

 

 
 

kaboem

Sealiner
Ek sal seker nooit die konsep verstaan van die satisfaction van n hengelaar se eie boilies nie... Seker omdat ek nie my eie boilies maak nie?

Maar vir my is dit baie makliker om jou local supplier te support wat al die werk klaar doen, die goed is cheap en jyt die gerief van dit word af gelewer... Al wat GT nog moet kom doen is my kamp opslaan, aas aan sit, lyne drop en die vis land!!

Moenie worry nie ek sal self vashou en pose vir die foto...LOL

 
 

Mario Perdeby

New member
kaboem wrote:
Ek sal seker nooit die konsep verstaan van die satisfaction van n hengelaar se eie boilies nie... Seker omdat ek nie my eie boilies maak nie?

Maar vir my is dit baie makliker om jou local supplier te support wat al die werk klaar doen, die goed is cheap en jyt die gerief van dit word af gelewer... Al wat GT nog moet kom doen is my kamp opslaan, aas aan sit, lyne drop en die vis land!!

Moenie worry nie ek sal self vashou en pose vir die foto...LOL

 
Kaboem dis soos om jou eie mielies te groei en te gebruik....:fbash ja ekt nie tyd vir boilies maak nie, ekt ook 10kg by gt gekoop teen n great prys
 
Moet se eke het nog nooit geblank van dat eke DYNAMITE boilie begin gebruik hti lol dit my besta !!!!!!! En hier my favorate one is
 

Attachments

  • Centurion-20120503-00053.jpg
    Centurion-20120503-00053.jpg
    45.6 KB · Views: 167

kaboem

Sealiner
Daai Coconut cream is n redelike nuwe boilie laat laas jaar release, ek sal like om te sien wat dit maak in ons waters... Dit het baie manne aan die praat gehad met die release in SA.
 
Eke moet se eke fish hom dik en die vis kannie te feel kry nie hy werk 10 keer beter as Nash white choc !!!!!
 

Attachments

  • Centurion-20120503-00050.jpg
    Centurion-20120503-00050.jpg
    42.8 KB · Views: 153

NAAS

New member
my benadering met boilies is baie keer iets wat ouens nie mooi kan verstaan nie. Ek het lank gewerk om 'n boilie te maak wat volgens al die kennis wat ek opgebou het sal voldoen aan al die basiese elemente wat ek glo karp se aandag sal trek. Die belangrikste in my benadering is dat ek 'n aas gebruik wat suksesvol is omdat karp daarvan hou om dit te eet.

Nou baie ouens sal gaan met 'n "flavour" of special vir elke ander dam wat hulle hengel , maar ek kan uit ondervinding se daar is min Suid Afrikaanse spesie hengelaars wat genoeg confidence het in net een tipe boilie....en wat daardie boilie in elke situasie by elke dam sal gebruik....en dit al vang al die ander om jou vis op ander ase en jy wag nog vir 'n run.

Ek het 'n boilie wat ek by enige dam (self tzaneen) sal gebruik reg deur die jaar en ek kan dit met confidence doen. Wat dit beteken is dat ek hoef nooit te worry of ek die regte aas het nie want 'n karp hou daarvan maak nie saak waar in Sa hy hom bevind nie. die ander geheim is hoe meer jy van die aas aan die vis beskikbaar maak en veral in tye wanneer jy nie vir hulle hengel nie hoe groter is hulle self vertroue om die aas op te tel. Die laasgenoemde is die resep om  by die groter visse uit te kom volgens my.

Ek se nie ekperimenteer met aas is nie goed nie, inteendeel om daardie regte kombinasie te kry kos baie blank en ekperimenteer en as jy nie jou eie bait maak nie kan jy maar weet dat die groot name in die game hierdie proses jaarliks deurgaan aangesien hulle soveel meer ouens het wat hulle bait gebruik, maar daar is daardie paar boilies wat al jare lank die resultate lewer en ek weet my een boilie is een van daardie en hoe minder mense dit gebruik hoe langer sal die effek hou. 

 

 
 

B5S

New member
My eie by verre. Ekt al Dynamite nash GT getry en ja die resultate nie naby die selle nie. Dink dit hang baie af van wat n dam sien. As n dam baie van selle bait sien sal dit natuurlik beter werk
 
Naas eke stem 100% saam jou helpi jy fish n baite wat jy nie 200% in glo ni gaan jy nie vis kry nie al is dit die beste en oppie regte plek nie gaan jy nie n run kry nie en as jy eers daai baite kry wat jy in elke dam kan neersit en n heele paar groot of goeie vis kan kry maakie saak watser toestande jy fish nie dan weet jy het n gr8 baite
 
Top