Kolstert

Mev. Spyker

Senior Member
1.

Kolstert gevang by die Winston, dit was baie mistig en koud.

Wind het sterk gewaai. Die vis het ook 'n lekker geveg opgesit.

Gevang met sardyn en chocca

Gewig 1.2kg
 

Enigma

Moderator
Hi the pic didn't load. that's one big and old Kolster, probably has some teeth falling out from old age already.
 

AndriesH

Sealiner
Baie geluk Mev Kruger.
Julle toewyding bly 'n fontein van inspirasie en julle sukses 'n bron van jaloesie - he he he
Dis 'n vis duisend.
 

ants

Sealiner
Baie Mooi Kolstert Marina. Hoop julle het hom gebraai..?Die goed smaak mos lekker..? Groete: Anthony
 
Top