Kollege plaas

Naruto

Sealiner
Vaaldam bly maar Vaaldam. FX, Bunspice, tcp, garlic, almond, banjo. Degies sal goed werk. Anders probeer n floatie. Ken nie self die venue nie, maak ek sal een stok redelik naby gooi en die ander so veq as moontlik. Tempo sal seker so 1-1.5 uur wees want dis winter,maar kyk wat gaan by die ander manne.
 

Naruto

Sealiner
ek vat sommer n sny bruinbrood, haal die kors af en maak so paar strepies met fx oor. Dan brei ek hom tot hy lekker glad is. Gebruik dit gewoonlik net as ek social.
www.sealine.co.za/view_topic.php?id=40274&forum_id=80
 
Top