Kob/ELf missions 2nite

BigBen

Sealiner

Where 2 fish 2nite.....

BeesPens, Fridge, GrasKoppies, Palletjies - Sonwabe.

Ai Choices to make 2 get into the fish...ANYONE???
 
Mike Smith

Sealiner
BigBen wrote:

:whisp The Fridge and Arendse Road after dark! Huge Elf as well as single digit Kob Coming out on the low tide. Preferred bait - Pike and sardine. They are taking fresh prawn as well but best results were with fish bait!
 
Mike Smith

Sealiner
BigBen wrote:
Het jy iets gemaak?

Nee! Ek het geslaap! Heel Vrydag nag deur gewerk to Saterdag oggend! Toe mis ek die party!:fbash

My roving reporter het my vertel hoe die manne die vis geslag het Vrydag en Saterdag aand!
 
BigBen

Sealiner
Maar Saterdag was daai wind storm sterk en vis was nie moontlik nie of baie moeilik na 9h00. Ek was op die strand daai tyd en laat middag to  22h00 was die wind nog woes Saterdag.

So waar het die vis uit gekom....Beespens to MuizBrg was uitgewaai.

My bron sê dat die wind so 'n bietjie gaan lê het na middernag tot die oggend toe. Die hotspots was Arendse Road (meeste grootste Elf) dan die Fridge en Box 57 het ook gelewer maar nie so volop soos Arendse Road nie!

Mike Smith

Sealiner
BigBen wrote:
Ek gaan maar by Brokens try not so 20h00.

Die son sak vinnig nou en safety is goed by Brokens.

:ifishin

Wees maar gereed om te blank! Brokens was nog nooit vir my 'n hotspot nie. Net een aand net aan die begin van palletjies het ek 'n goeie vangs gehad! Nooit weer daarna nie!
 
BigBen

Sealiner
Nou net 'n ups gekry daars mooi elf wat uitkom by die Pyp.

Paar strays by die Fridge ook.

So die vis is daar as mens op die regte plek is.
 
WillemduToit

Senior Member
B B DAAR HET ALTESAAM TUSSEN SO 7 MANNE SEKER NET SO 7 ELWE UITGEKOM BY BROKENS VANOGGEND. ek was daar.
GISTER OGGEND GLO NET ENE.

palletjies was gevrek laas nag behalwe die man langs my het een grooot vis reg voor verloor . . . dit was 03h30 op bloedwurm . . . ek was alleen en moes mar saam hom vis om veiligheidsredes . . . graskoppies, Brokens, muskietegat en Sonwabe was verlate met geen manne laas nag na 24pm . . .
 
BigBen

Sealiner
Mike Smith wrote:
BigBen wrote:
Ek gaan maar by Brokens try not so 20h00.

Die son sak vinnig nou en safety is goed by Brokens.

:ifishin

Wees maar gereed om te blank! Brokens was nog nooit vir my 'n hotspot nie. Net een aand net aan die begin van palletjies het ek 'n goeie vangs gehad! Nooit weer daarna nie!
Ek gaan 'n thread oop mmak net vir Mike oor die stelling....LMIMC Ha ha ha ha !!
 
In the words of Clint Eastwood - Go ahead, make my day!:fbash
 
I hope I did...We must meet up sometime hey???:wfish

In the words of Arnold S..."I'll be Baaack"
 
Top