Hi
Ek gaan volgende week Knysna toe, het een van daai lightleys houseboats gehuur om lekker vakansie saam my pas vroutjie te hou. Wel ek het 2 vrae oor knysna lagoon.
1) ek wil graag bietjie hengel van boot af sal BAIE daarvan hou as ek n kabeljoutjie en n elfie kan vaslaan, leerie sal ook nice wees, ag wat enige iets eintlik. Ek is n Baie groen visserman so weet ma nog min van als. so sal waardeer as jul my kan uithelp met aas: waar ek dit sal kry daar by julle mooi dorp en watse aas die beste werk.
2) Wel sommige kan dalk vir my lag, maar ek is.. wel los daai woorde
bang vir n haai. so my vraag is, is dit veilig om te swem in die lagoon, as mens sommer net lus raak om bietjie af te koel in die lagoon vanaf boot, of die aand lus vir n "nightswim" raak.
Sal insette baie waardeer, lekker dag
W