Hi mense,
ek het vir my braid gekoop om as hooklinks te gebruik, ek hou daarvan dat dit so lekker sag en lig is. Met my lyn wat ek tot dusver gebruik het, is daar partykeer kinks in die lyne en die hoeke hang nie mooi reguit af nie. Nou wil ek graag weet watter knoop is die beste om te gebruik om die braid aan die hoeke vas te maak?
Die ou by die visvangwinkel se ek moet die Palomar knoop gebruik, ek het dit nou so gebind en dit getoets, dit voel baie stewig(het opgehou trek toe dit my begin sny, en dit het nogsteeds nie gebreek nie) maar sal graag by julle ook wil hoor. Is daar 'n beter knoop of is dit reg?
As iemand net vir my die regte knoop se naam gee sal ek regkom, het 'n website met al die verskillende knope gekry wat jou stap vir stap verduidelik en animated prentjies ook het.
Dankie!
P.S Hier is die website vir die van julle wat belangstel.
http://www.animatedknots.com/albright/