Klub

xiandre

New member
Ek bly in Roodepoort, wil graag by n sosiale klub aansluit, die probleem is ek werk omtrent elke Saterdag, is daar klubs wat oor naweke hengel? wat dan nie die laat kommers sal penelize nie?
 

Kumz

Sealiner
May i suggest that you post this topic in teh fresh water section ,

you may get more hits there !!!
Gud luck !!!
Cheers
 

louieb

New member
Hi Rampokker,

Ek het reggekom, dankie ... hengel by RPA ... baie goeie klomp mense en lekker klub waters!
 
Top