Klipdrift

Pats

New member
Goeie Dag,

Was die naweek birtjie klipdrift dam toe en die oord is regtig baie mooi en ablusie blokke pragtig.

Daar is net een probleem die vis in die dam le dood op die kant. Lakeview kant. Ons het 8 karps tussen 4 en 6 Kg opgetel wat dood was almal met sere op hulle lyf.

Net snaaks dat almal sulke groot karps was.

Die karps wat on gevang het ook het almal sere op hulle lywe gehad.:fswim
 

Pats

New member
Ek was regtig baie geskok toe ek dit sien en die eerste wat ek an dink is my arme kinders. Hulle geniet visvang regtig verskriklik en dis sooooo hartseer om te dink dinge lyk al so sleg.

Klipdrif word darm nie gevoer deur die vaal nie maar wat van al die stome en damme wat daarmee konnekteer?
 
Top