Goeie Dag,
Was die naweek birtjie klipdrift dam toe en die oord is regtig baie mooi en ablusie blokke pragtig.
Daar is net een probleem die vis in die dam le dood op die kant. Lakeview kant. Ons het 8 karps tussen 4 en 6 Kg opgetel wat dood was almal met sere op hulle lyf.
Net snaaks dat almal sulke groot karps was.
Die karps wat on gevang het ook het almal sere op hulle lywe gehad.