Ons beplan om vrydag aand en saterdag by klipdrift tegan visvang is daar enige tips wat juule my kan gee rondom dips en degies. Ek het nounet die weer voorspeling gan kyk hulle se dis gan soo tussen 23 en 26 wees in die dag en 6-8 in die nag sal dit die visvang plane in die wiele ry of nie???:fishn