The last time I visited the dam was last year during the summer. The best that worked for me was pink sweet floatie and dough backing dipped in FX. Plain Supercast feed. I fished distance of about 80-90m.
Hi bigkano dankie vir die raad maar vanoggend se vis vang is uit my een vriend wat daar naby bly het my gebel en gesê dit reën al van gister af daar en die mense klink dit my sit al vas. So ek sal maar op 'n ander dag die dam gaan aandirf.
Jammer maar dis seker 'n dom vraag maar wat is die grea secret waarvan jy praat? Ek koop net altyd die Oewerhengelaar. Ek gaan more weer 'n bietjie in die Vaal Rivier vang as dit nie reën nie by gesê
Nee man dis nie n dom vraag nie, STYWELYNE is n dip van Braam Stolz jy sal dit dalk beter ken as BG dit werk uitstekend by Klipdrift.Iets soort gelyk is maar has been van super cast.
dankie dit help baie ek is maar baie lief vir my FX gebruik dit altyd in die Vaal maar ek maak my eie. Ek is ook lief daarvoor om Banjo te gebruik maar my risep om dit te maak se bestandele is maar skaars
ja nee kyk FX is maar altyd n wenner maak nie saak waar jy hengel nie, ek gaan nou die naweek van die 4/12/2009 vaaldam toe oranjeville.Ek sal beslis my petite janine saam vat en FX.
Ek was vandag toe by die Vaal Rivier maar was dit nou 'n nagmerrie!! Die oggend was okay vir so 'n half uur en dis toe wat ek nou my Super Cast Mielie Pap begin reg maak het met die Rivier se water en voor die pap reg kon wees. Het die wind begin waai. Gisteraand se reën het die water weer vol hasinte gehad so as jy ingooi dan vat die hasinte die lyn. Ons het toe na 'n better plek geskyf en so vir twee ure probeer to reën dit alweer en toe het ek maar eder huis toe gegaan. Net eenvoudig genoeg gehad. Maar ek beplan nog om die week of volgende week Klipdrift Dam toe te gaan so vir enige iemand wat 'n wen resep vir my het vir daar asb ek wil die hele dag besig wees met die visse hul moet net bly byt asb
Klipdrift is maar nie n maklike dam nie , waar gaan jy hengel opdie kampeer oewer of by die plaas se kant. Ek sit gewoonlik agter by die plaas kant heel linkerkant toe da na die wal toe. kyk ma na die link meskien help dit .http://www.hookedonline.co.za/content.php?cmssitemenuid=65